Wondersoete klanke in Afrikaans


Daar is musiek in die geraas, swart kruisies op my almanak en die lewe is ‘n skadu teen die muur… Wel, dit is slegs wat in my musiekversameling broei.

Bietjie meer as ‘n jaar terug het ek die vreugdes van Afrikaanse musiek ontdek. Deesdae luister ek ekslusief na kunstenaars soos Bittereinder, Die Tuindwergies, Zinkplaat en Van Coke Kartel. Dit is wonderlik om te sien hoe alternatiewe Afrikaanse musiek groei en verbeter.

My gunsteling bands is sonder twyfel:
Zinkplaat
Bittereinder
Die Tuindwergies
Die Heuwels Fantasties
Van Coke Kartel

Wat dink jy van Afrikaanse musiek?

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s