Christine! Jy mag maar.


ImageChristine Meintjes is sonder twyfel een van my gunsteling fotograwe. Diep in my hart wens ek dat ek kan trou en sy die fotos daarvan kan neem.

Sy is ook een van daardie mense wat ek bitter graag sal wil ontmoet!

Volg haar op Twitter @cmeintjes of besoek haar webwerf

 

Liewe Christine.

Jy lyk soos ‘n vriendelike mens en jou fotos laat my hart sing!

Koffie in dorpstraat in Desember?

Liefde Groete.

Tunet.

Ps. Girls, besoek gerus The Pretty Blog, jy sal nie spyt wees nie.

 

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s