Wat begeer jy?


Party reken dat dit ‘n sonde is om te begeer. Covet, is ‘n opwindende nuwe projek geloots deur Dekor Tydskrif Visi wat mense in staat te stel om die wereld te wys watter items hul harte steel.

Hierdie platform kan vanaf hul webwerf bereik word en is waarlik maklik om te gebruik. Al wat jy hoef te doen is om ‘n profiel te skep om fotos van jou gunstelinge te begin laai.

Jy kan fotos van absoluut enige iets daarop laai van mode tot kuns. Nes twitter het jy followers of kan jy ander gebruikers follow. Maar anders as hierdie netwerk kan jy nie daardie persoon kontak nie.

Waarvoor wag jy? Gaan kyk wat jou buurman Covet nou!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s