Mooi pragtig mooi


Die wind huil om die hoeke van ons kantoor. Hier is almal styf toegewikkel in jasse en trui, soos mummies. So, hierdie fotos bied ‘n tydelike lafenis vir die koue stadskind se hart.

Myne, in elk geval. ‘n Mooi troue gehou by die mooiste plek ter wêreld – Franschoek. Die fotos is afkomstig van The Pretty Blog. Vir nog fotos gaan hier.

 

*klik op foto om te vergroot.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s