Van blad tot klerekas, Herfs inspirasie – Sarie tydskrif


Ek is mal oor tydskrifte, met ‘n groeinde versameling wat dreig om my kamer plek-plek oor te neem. Sarie, val onder die vele nationale tydskrifte wat ek byna maandeliks verslind. Hul modeblaaie het nog altyd my verbeelding aangegryp.

Met my uitrusting probeer ek om beide die gevoel van herfs en Sarie se styl van stilering vas te vang. Die kleure mostert geel, wynrooi, groen en bruin is van my gunstelinge. Nie te praat van my splinternuwe hoed nie!

*foto ter illustrasie van die Sarie Mode redaksionele styl en nie deel van huidige winter mode bylaag, wat as inspirasie gedien het.

Advertisements

One thought on “Van blad tot klerekas, Herfs inspirasie – Sarie tydskrif

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s