Fanakalo, praat lekker.


Ek het vandag per abuis op die Grafiese Kuns Maatskappy, Fanakalo, se webwerf afgekom. ‘n Vreugde gelykstaande daaraan om ‘n blink vyf rand munstuk in jou sak te ontdek.

Fanakalo, is die kreatiewe fors  agter vele uitmuntende  plakkate, album omslae en advertensies. Ek het al baie van hul werk in die verlede gesien, maar nooit besef dat dit inderdaad hul handewerk is.

Treffers soos hierdie kan in hul portefeulje bespeur word soos:

Zinkplaat se album artwork vir Mooi Besoedeling

Sonic Summer Plakkaat

Vir meer informasie gaan hier.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s