*english readers please translate with Google Vandag is ek meer as net bloot in my noppies! MAC het sopas hul nuutste reeks aangekondig en dit is in samewerking met Beth Ditto ontwerp! Beth was maar nog altyd een van my gunstelinge. Sy is volkome en sonder enige aarsel haar eie mens. Ek sal graag iets … Continue reading »